CuppaWeb Designs

Newsletter Subscription

Monday, 06.02.2012
Advertising and Fax to E-mail Opportunities!
Subject: Advertising and Fax to E-mail Opportunities!
Send date: 2009-08-17 13:23:42
Issue #: 1
Content:
.
1

 

 

Dear [NAME]

 

A lot of our clients have enquired about getting better internet exposure for their businesses.  I have come across the following and highly recommend it!  for more information check out the site www.woes.co.za to see what it offers!  

Spesiale advertensie aanbod

Bereik meer as 60,000 Afrikaanse besoekers per maand !!

Woes.co.za is een van die grootste Afrikaanse webwerwe tans beskikbaar met meer as 60,000 besoekers per maand. Besoekers se gemiddelde ouderdom is 35 waar 41% uit Gauteng is. 60% is vroulik ook nog daarby.

50,000 advertensie flitse per maand teen R500 ex BTW per maand. Banier is 120 x 120 pixels groot.

Spesiale aanbod vir kleinsake

Advertensies vir kleinsake teen afslag pryse!

Kleinsake het nie altyd die nodige kontantvloei om groot advertensie veldtogte te loods nie en sukkel so om te groei, veral in moeilike ekonomiese toestande. Woes is ook 'n kleinsake en verstaan presies waar ander kleinsake staan en wil so help. Die aanbod sluit die volgende in:

50,000 advertensie flitse per maand

Jou advertensie sal 50,000 kere in 'n maand op Woes.co.za vertoon word. Jy kan kies hoeveel kere 'n gebruiker jou advertensie kan sien, watter tye en dae dit ook vertoon moet word. So as jy net tydens besigheidsure wil adverteer kan dit ook gedoen word. 120 x 120 pixel banier.

Skakel na jou webwerf op elke bladsy van Woes.co.za

Woes.co.za het 'n boksie wat vertoon op amper elke bladsy van die webwerf, dit is getiteld "Ander Woes webwerwe" en daar sal 'n skakel na jou webwerf geplaas word. Dit help ook dat soek enjins jou webwerf beter indeks.

Gefokuste advertensies

Jy kan kies of jy jou advertensies net aan Suid Afrikaners wil vertoon of die wêreld. Ons kan advertensies flits net aan mense wat vanuit lande besoek wat jy spesifiseer.

Gratis banier ontwerp

Jy hoef nie 'n grafiese ontwerper honderde Rande per uur te betaal om jou banier te ontwerp nie. Jou banier word gratis deur Woes ontwerp.

Verslae oor hoe jou advertensie

Jy sal in kennis gestel word van hoeveel kere jou advertensie geflits is asook hoeveel mense daarop gekliek het. Dit word een keer per week na jou gestuur.

Waarde van hierdie pakket? R4,500

Kry dit vir R899 ex vat.


 

 

 

1
.